Kom trek gerus in! (Artikel: Pretoria nuwe kampus dames koshuis)

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest

Kom trek gerus in!

Ons betrokkenheid as aandeelhouer in die Isa Carstens Akademie en die nuwe kampus is ’n rol wat Atterbury baie geniet, so ons is in ons noppies met die splinternuwe Isa Dameskoshuis. Ons het by inwonende hoof Mignon Paulsen gekuier om te hoor hoe anders hierdie moderne fasiliteit is as die gewone universiteitskoshuise waar sy self vir vyf jaar tuisgegaan het…

Lees die volledige artikel  by http://atterburytrust.org/kom-trek-gerus/